Frans Reisema en die Verdoeseling

En hy was sy hare.

Met geurige kokosneut sjampoo.

Sy lyf met laventel stort jel.

Hy skeer sy gesig en versier sy baard.

Trek ‘n mooi donker blou nuwe denim aan.

‘n Kleurvolle hemp en Adidas Skoene.

Hy spuit parfuum bo oor onder arm.

En hy hoop, met al die moeite, dat hy sal kan wegsteek die donker duisternis, die stukkend en boosheid wat skuil in die kamers van sy hart.

Terwyl hy weet.

In al die jare.

Het al sy pogings.

Gekom tot niks.

Want waar hy kom.

Verwyl vir ‘n oomblik.

Uiteindelik breek die stank deur die roosmaryn en vlug hulle van die pyn.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s