hulle

bird houseHulle saai nie.

Hulle oes nie.

Dikwels word sy verwysing gebruik om troos te bring ten opsigte van individuele versorging.

As hy dan vir hulle.

julle Vader weet wat julle nodig het, nog voordat julle dit van Hom vra.

Wat is individueel hieraan?

Miskien sê hy meer oor ons kollektiwiteit, as wat hy sê oor ons versorging?

Dat ons, in ons gemeenskaplikheid welstand vind?

Wat my laat wonder wie ‘ons’ is?

Soos hy op ‘n dag gewonder het oor ‘naaste’.

One response

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s