eye (foto: Eye of the Lost Hope)

 

Hoe leef ons in illusie

van genade onverdiend

in die drome van gelukkigheid

aan skerwe heen geskiet

ons lewens op onsself gerig

te leef in seer versig.

 

Hoe droom ons van herhinnering

van vreugde eens beleef

in lewens van verbrokkeling

sement om enkels vas

ons drome op onsself gerig

te droom in seer versig.

 

Hoe dwaal ons deur gedagtes heen

van hoop op iets so onbekend

verdwaaldes in die donkerte

van lewe nooit geken.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s