stukkend

gebreekte mense
gebreekte harte
gebreekte hoop

stukkend is my wese
stukkend my verloop

vlenters die verlede
vlenters is die hede

aan vlarde ook die gister en die more

stukkend is ons lewens
stukkend ons probeer

gebreekte ek
gebreekte gek
gebreek op elke plek

One response

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s