boeke

Daar is vier van my boeke op Amazon.com beskikbaar. Hulle is in Engels geskryf, want anders as wat Afrikaners lank geglo het is Afrikaans nie ‘n taal wat deur almal gepraat word nie en as jy jou gedagtes met iemand wil deel, dan doen jy dit in hulle taal.

As jy ‘n ‘e-reader’ het of ‘n rekenaar, iets soos ‘n Kindle of ‘n iPad of enige Tab het, dan sal jy die vrug van my pen kan geniet.

seven CITYS

shades of FAITH

Confessions of an Insignificant African Boy

The Adventures of Little Carl

Op WordPress het ek twee ander blogs wat jy dalk sal geniet: Sevencitys, waar ek skryf oor alles wat ek leer van ‘geloof, vriendskap en vryheid’ en Traveling Tribe, waar ons Reisbende die stories vertel van ons avonture in Afrika en die Verre Ooste.

Toe, gaan kyk bietjie, jy sal elkeen van hulle geniet.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s